Fanus Buys

“Na drie brein-operasies hou ek my nou besig met sketse van Suid Afrikaanse landskappe, stedelikke argitektuur, karoo dorpe en die sandsteen geboue van Mosselbaai asook gesigstudies en kinder figure” – fanusBUYS

“Three brain operations forced me to close down my architectural practice after 30 years - and I had to find a new way of expressing myself. With the help of my wife, Salome, I’m now exploring new creative paths through sketching and painting.” – Fanus Buys

Salome het al verskeie van my sketse op materiaal laat druk, en sy maak ook ‘n verskeidenheid produkte - soos kussings, deur-stoppe en voorskotte. Sy het reeds by verskeie kunsmarkte van haar produkte verkoop, het so pas ook produkte in Australia verkoop, en voorsien verskillende geskenk-winkels in die Karoo van haar produkte.

We also sell framed prints. The frames are made from painted wooden doorframes, architraves or cornices – some from recycled material from old buildings and some from similarly styled moldings.

Ek het so pas n suksesvolle uitstalling gehou van sketse van ‘Mosselbaai se sandsteen-geboue’ by [email protected] kunsgallery in Groot-brakrivier.

On offer

  • Handmade cushions, aprons, doorstops
  • Pen- and watercolour paintings available as greeting cards, or as framed or unframed prints on paper or canvas


Contact

  • Salome or Fanus Buys
  • Street address: 15 Harry Miller Street, Mossel Bay
  • Email: [email protected]
  • Telephone: 044 690 3481
  • Mobile: 083 261 6830

Open

  • Mondays to Saturdays 10h00 - 17h00 by appointment

Map


View Larger Map