The Memory Box Coffee Shop & Music Venue

Memories, moerkoffie, moercinos, memory boxes, objects of desire and delight, reading room, book exchange, ‘Joseph's Coat’ clothing, geeskos, events, abundance

The Memory Box Coffee Shop and Music Venue offers antiques, clothes, art, craft and collectables. We stock a variety of CS Design Studio http://csdesignstudio.co.za/ products, and we host a variety of artists throughout the year.

Corinne Smit, events manager at The Memory Box, also represents various artists: contact her for your event at the Memory Box, and to book artists for your private or corporate events.

Please like us on Facebook to stay updated, or send us an E-mail, and we’ll add you to our mailing list.

Luilekker ontspanplek
Ontspan rustig op 'n bankie in ons eie ‘memory lane’ terwyl jy ‘n Moercino geniet en jy jou gedagtes laat gaan oor die dag se gebeure.

As platform vir die kuns en kultuuur, skep The Memory Box 'n atmosfeer van intimiteit met die kunstenaar wat dit ‘n uitsonderlike ervaring maak. Dit is ‘n kans om jou musiekmaker van naby te geniet. Dit is knus – met beperkte sitplekke binne – dus stel ons voor dat jy vroegtydig reserveer!

'n Heerlike pasta word bedien, en koffie ook, natuurlik - en die 'ABUNDANCE' is 'n oorvloedige nagereg!

Corinne Smit verteenwoordig ook verskeie kunstenaars. Kontak haar gerus indien jy belangstel om 'n private huis konsert, of optredes vir besigheids funksies, te reel.

The Memory Box is geleë tussen die biblioteek en Savers Lane, in Moerkoffielaan by 94 Long Street. Dié knus plekkie is oop van Dinsdag tot Vrydag van 10h00 tot 16h30, en Saterdae van 08h00 tot 13h00.

On offer

  • Coffee
  • Soul food
  • Antiques, art, craft & collectables
  • Reading room & book exchange
  • Joseph's Coat clothing
  • Events

Contact

Open

  • Tuesday to Friday: 10h00 - 16h30
  • Saturday: 08h00 - 13h00

Map


View Larger Map